Deuteronomium 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+ Psalm 135:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,Israel as sy spesiale eiendom.*+