Psalm 17:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Laat my voetstappe op u spore bly,sodat my voete nie sal struikel nie.+ Psalm 37:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+ Spreuke 16:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Vertrou alles wat jy doen, aan Jehovah toe,+dan sal jou planne suksesvol wees. Spreuke 20:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 ’n Mens se voetstappe word deur Jehovah gerig.+ Hoe kan ’n mens self weet waarheen hy moet gaan?*