-
2 Kronieke 28:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 En toe dit sleg gegaan het met koning Agas, het hy nog meer ontrou aan Jehovah geword. 23 Hy het offerandes begin bring aan die gode van Damaskus+ wat hom verslaan het,+ en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help, sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ Maar hulle was sy ondergang en ook dié van die hele Israel.
-