Esegiël 7:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die swaard is buite,+ en die vreeslike siektes en die hongersnood is binne. Elkeen wat in die veld is, sal deur die swaard doodgemaak word, en almal in die stad sal deur die hongersnood en die vreeslike siektes sterf.+
15 Die swaard is buite,+ en die vreeslike siektes en die hongersnood is binne. Elkeen wat in die veld is, sal deur die swaard doodgemaak word, en almal in die stad sal deur die hongersnood en die vreeslike siektes sterf.+