Jeremia 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+
11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie. Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+