Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 U weet, o Jehovah,

      dink aan my en skenk aandag aan my.

      Neem wraak op my vervolgers vir my.+

      Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie.

      Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+

  • Jeremia 20:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+

      Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+

      Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie.

      Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel