Jesaja 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Was julle, reinig julle,+hou op om goddelose dinge voor my te doen. Hou op met julle slegte dade.+ Esegiël 18:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Gee die dood van ’n goddelose my enige vreugde?’+ vra die Soewereine Heer Jehovah. ‘Sou ek nie eerder wou hê dat hy moet ophou met wat hy doen en bly lewe nie?’+
16 Was julle, reinig julle,+hou op om goddelose dinge voor my te doen. Hou op met julle slegte dade.+
23 “‘Gee die dood van ’n goddelose my enige vreugde?’+ vra die Soewereine Heer Jehovah. ‘Sou ek nie eerder wou hê dat hy moet ophou met wat hy doen en bly lewe nie?’+