Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 3:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Want hy wil nie swaarkry of verdriet vir die mens veroorsaak nie.*+

  • Esegiël 33:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Sê vir hulle: ‘“So waar as wat ek lewe,” sê die Soewereine Heer Jehovah, “dit is nie die dood van die goddeloses wat my vreugde gee nie.+ Dit is eerder wanneer iemand wat goddeloos is, van sy verkeerde dade+ wegdraai en bly lewe.+ Draai weg, draai weg van julle slegte dade,+ want waarom moet julle sterf, huis van Israel?”’+

  • 1 Timoteus 2:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dit is goed en aangenaam in die oë van God, ons Redder,+ 4 wie se wil dit is dat alle soorte mense gered moet word+ en akkurate kennis van die waarheid moet kry.

  • 2 Petrus 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah* is nie traag om sy belofte te vervul,+ soos party mense dink nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigiemand vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal berou moet toon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel