-
2 Konings 24:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Koning Nebukadneʹsar van Babilon het by die stad aangekom terwyl sy knegte dit beleër het.
-
-
2 Konings 25:13-15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Die Galdeërs het die koperpilare+ van die huis van Jehovah en die waentjies+ en die Kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek, en hulle het die koper na Babilon weggedra.+ 14 Hulle het ook die kanne geneem, sowel as die grawe, die blussers, die bekers en al die voorwerpe van koper wat in die diens by die tempel gebruik is. 15 Die hoof van die wagte het die vuurbakke en die bakke wat van egte goud+ en silwer+ was, geneem.
-