Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In daardie dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer, om die oorblyfsel van sy volk terug te bring uit Assiʹrië,+ Egipte,+ Patros,+ Kus,+ Elam,+ Siʹnear,* Hamat en die eilande van die see.+

  • Jesaja 35:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en met gejuig na Sion kom.+

      Hulle sal eindelose vreugde geniet.*+

      Hulle sal vol blydskap en vreugde wees,

      en hartseer en swaarkry sal verdwyn.+

  • Jeremia 29:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En ek sal toelaat dat julle my vind,’+ sê Jehovah. ‘Ek sal julle gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en plekke waarheen ek julle verstrooi het,’+ sê Jehovah. ‘Ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+

  • Jeremia 31:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Ek bring hulle terug uit die land van die noorde.+

      Ek sal hulle bymekaarmaak uit die mees afgeleë dele van die aarde.+

      Die blindes en die kreupeles sal onder hulle wees,+

      die swanger vrou en die een wat geboorte gee, almal saam.

      As ’n groot gemeente sal hulle hierheen terugkeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel