Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Maar dít is wat Jehovah sê:

      “Selfs die gevangenes van ’n sterk man sal weggeneem word,+

      en dié wat deur die onderdrukker gevange geneem is, sal gered word.+

      Ek sal dié teëstaan wat jou teëstaan,+

      en ek sal jou kinders red.

  • Jeremia 30:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want “die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek die gevangenes van my volk, Israel en Juda,+ sal versamel,” sê Jehovah, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit weer besit.”’”+

  • Esegiël 39:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “‘Hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is wanneer ek hulle in ballingskap na die nasies stuur en hulle dan terugbring na hulle land en nie een van hulle agterlaat nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel