Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe ek dit sien, het ek die ontroue Israel met ’n skeibrief+ weggestuur omdat sy egbreuk gepleeg het.+ Maar haar ontroue suster, Juda, het nie bang geword nie. Sy het ook uitgegaan en prostitusie gepleeg.+ 9 Sy het haar prostitusie nie ernstig opgeneem nie, en sy het aangehou om die land te besoedel en om egbreuk te pleeg met klippe en met bome.+

  • Jeremia 5:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Hoe kan ek jou hiervoor vergewe?

      Jou kinders het my verlaat,

      en hulle sweer by iets wat nie God is nie.+

      Ek het in hulle behoeftes voorsien,

      maar hulle het aangehou om egbreuk te pleeg,

      en hulle het na die huis van ’n prostituut gestroom.

  • Jeremia 13:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 jou dade van egbreuk+ en jou gerunnik op soek na seksuele bevrediging,

      jou afstootlike* prostitusie.

      Op die heuwels, in die veld

      het ek jou walglike optrede gesien.+

      Dit sal met jou sleg gaan, o Jerusalem!

      Hoeveel langer sal jy onrein bly?”+

  • Esegiël 22:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In jou doen een man iets afskuweliks met sy buurman se vrou,+ ’n ander maak sy skoondogter onrein deur afstootlike gedrag,+ en ’n ander slaap by sy suster, die dogter van sy pa.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel