-
2 Kronieke 28:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Koning Tilʹgat-Pilneʹser+ van Assiʹrië het later teen hom opgetrek en vir hom probleme veroorsaak,+ eerder as om hom te help. 21 Agas het vroeër die huis van Jehovah, die paleis van die koning+ en die huise van die hoë amptenare gestroop om ’n geskenk vir die koning van Assiʹrië te gee, maar dit het hom niks gehelp nie. 22 En toe dit sleg gegaan het met koning Agas, het hy nog meer ontrou aan Jehovah geword.
-