Rigters 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die Israeliete het dus gedoen wat sleg is in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet en het die Baäls+ en die heilige pale*+ gedien. 2 Konings 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba. 2 Konings 21:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, vernietig het,+ en hy het altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal* gemaak,+ net soos Agab, die koning van Israel, gedoen het.+ En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+
7 Die Israeliete het dus gedoen wat sleg is in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet en het die Baäls+ en die heilige pale*+ gedien.
21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.
3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, vernietig het,+ en hy het altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal* gemaak,+ net soos Agab, die koning van Israel, gedoen het.+ En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+