2 Konings 24:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jojaʹkim het gesterf,*+ en sy seun Jojaʹgin het in sy plek koning geword. 1 Kronieke 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die seun van Jojaʹkim was Jegonʹja,+ en sy seun was Sedekiʹa.