Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:49, 50
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 “Jehovah sal ’n nasie van ver af teen julle bring,+ van die einde van die aarde af. Hulle sal vinnig aanval soos ’n arend,+ ’n nasie wie se taal julle nie sal verstaan nie,+ 50 ’n nasie met ’n wrede voorkoms, wat geen respek vir die oumense sal hê en geen genade aan die jongmense sal betoon nie.+

  • Jeremia 5:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Kyk, ek bring teen julle ’n nasie van ver af, o huis van Israel,”+ sê Jehovah.

      “Dit is ’n gevestigde nasie.

      Dit is ’n nasie wat al lank bestaan,

      ’n nasie wie se taal julle nie ken nie

      en wie se spraak julle nie kan verstaan nie.+

  • Esegiël 7:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ek sal die ergstes van die nasies inbring,+ en hulle sal hulle huise vat,+ en ek sal ’n einde maak aan die trots van die sterkes, en hulle heiligdomme sal ontheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel