Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 26:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Ek bring koning Nebukadneʹsar* van Babilon uit die noorde teen Tirus.+ Hy is ’n koning van konings,+ met perde,+ strydwaens,+ perderuiters en ’n leërmag met baie soldate.*

  • Esegiël 29:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk, ek gee Egipte aan koning Nebukadneʹsar* van Babilon,+ en hy sal die rykdom wegdra en baie besittings daaruit neem, en dit sal die betaling vir sy leërmag wees.’

  • Habakuk 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek laat die Galdeërs opstaan,+

      die genadelose en onstuimige nasie.

      Hulle trek deur uitgestrekte dele van die aarde

      om huise in besit te neem wat nie aan hulle behoort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel