Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Dít is wat Jehovah vir die Ammoniete+ sê:

      “Het Israel geen kinders nie?

      Het hy nie ’n erfgenaam nie?

      Hoekom het Malkam+ Gad in besit geneem?+

      En hoekom woon sy volk in Israel se stede?”

       2 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah,

      ‘wanneer ek die alarmsein van oorlog* teen Rabba+ van die Ammoniete+ sal laat hoor.

      Sy sal ’n verlate heuwel word,

      en haar afhanklike* dorpe sal aan die brand gesteek word.

      En Israel sal dié wat hom in besit geneem het, in besit neem,’+ sê Jehovah.

  • Esegiël 25:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, draai jou gesig na die Ammoniete+ en profeteer teen hulle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel