Psalm 137:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 O dogter van Babilon, wat binnekort vernietig sal word,+gelukkig sal die een wees wat jou terugbetaalvir wat jy aan ons gedoen het.+ Jeremia 50:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Kom aan alle kante in gevegsformasie teen Babilon op,julle almal wat die boog span.* Skiet na haar, moet geen pyl spaar nie,+want dit is teen Jehovah dat sy gesondig het.+ Jeremia 50:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Slag al haar jong bulle.+ Laat hulle afgaan om geslag te word. Dit is verby met hulle, want hulle dag het gekom,hulle tyd van afrekening! Daniël 5:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Dít is wat die woorde beteken: MENE – God het die dae van u koninkryk getel en ’n einde daaraan gemaak.+ Daniël 5:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak.+
8 O dogter van Babilon, wat binnekort vernietig sal word,+gelukkig sal die een wees wat jou terugbetaalvir wat jy aan ons gedoen het.+
14 Kom aan alle kante in gevegsformasie teen Babilon op,julle almal wat die boog span.* Skiet na haar, moet geen pyl spaar nie,+want dit is teen Jehovah dat sy gesondig het.+
27 Slag al haar jong bulle.+ Laat hulle afgaan om geslag te word. Dit is verby met hulle, want hulle dag het gekom,hulle tyd van afrekening!
26 “Dít is wat die woorde beteken: MENE – God het die dae van u koninkryk getel en ’n einde daaraan gemaak.+