Johannes 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek is die goeie herder.+ Die goeie herder gee sy lewe* vir die skape.+ Hebreërs 13:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 God het die groot herder+ van die skape, ons Here Jesus, met die bloed van ’n ewige verbond uit die dood teruggebring. Mag die God van vrede 1 Petrus 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+ Openbaring 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+
20 God het die groot herder+ van die skape, ons Here Jesus, met die bloed van ’n ewige verbond uit die dood teruggebring. Mag die God van vrede
4 En wanneer die hoofherder+ geopenbaar word, sal julle die glorieryke kroon ontvang wat nie kan vergaan nie.+
17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+