-
1 Samuel 17:34, 35Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
34 Dawid het toe vir Saul gesê: “U kneg het ’n herder van sy pa se kleinvee geword, en eenkeer het ’n leeu+ ’n skaap uit die trop weggedra. Later het ’n beer dieselfde gedoen. 35 Ek het agter hulle aan gegaan en hulle neergeslaan en die skaap uit hulle bek gered. Toe hulle my wou aanval, het ek hulle aan die keel* gegryp en hulle doodgemaak.
-