Esegiël 37:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “‘“My kneg Dawid sal hulle koning wees,+ en hulle sal almal een herder hê.+ Hulle sal my regterlike bevele volg en my wetsbepalings gehoorsaam.+ Hosea 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarna sal die Israeliete terugkom en Jehovah hulle God+ en Dawid hulle koning+ soek. En aan die einde van die dae sal hulle na Jehovah toe kom omdat hulle hom vrees en omdat hulle sy goedheid wil ontvang.+
24 “‘“My kneg Dawid sal hulle koning wees,+ en hulle sal almal een herder hê.+ Hulle sal my regterlike bevele volg en my wetsbepalings gehoorsaam.+
5 Daarna sal die Israeliete terugkom en Jehovah hulle God+ en Dawid hulle koning+ soek. En aan die einde van die dae sal hulle na Jehovah toe kom omdat hulle hom vrees en omdat hulle sy goedheid wil ontvang.+