Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 sal ek vir julle reën op die regte tyd gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.

  • Psalm 85:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ja, Jehovah sal gee wat goed is,*+

      en ons land sal sy opbrengs lewer.+

  • Jesaja 35:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Dit sal vir seker vol bloeisels wees.+

      Dit sal bly wees en uitroep van vreugde.

      Die heerlikheid van die Liʹbanon sal daaraan gegee word,+

      die prag van Karmel+ en van Saron.+

      Hulle sal die heerlikheid van Jehovah sien, die prag van ons God.

  • Esegiël 36:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek sal die vrugte van die bome en die opbrengs van die veld oorvloedig maak sodat julle nooit weer die skande van hongersnood onder die nasies hoef te verduur nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel