Esegiël 7:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek* sal nie vir jou jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie,+ want ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het.+ En jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
4 Ek* sal nie vir jou jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie,+ want ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het.+ En jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’+