Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 78:40, 41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Hoe dikwels het hulle teen hom in die wildernis in opstand gekom+

      en sy gevoelens in die woestyn seergemaak!+

      41 Keer op keer het hulle God se geduld getoets,+

      en hulle het die Heilige van Israel hartseer gemaak.*

  • Jesaja 63:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees bedroef.+

      Toe het Hy hulle vyand geword,+

      en hy het teen hulle geveg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel