Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 6:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dit mag nie met suurdeeg gemaak word nie.+ Ek het dit as hulle deel uit my vuuroffers gegee.+ Dit is iets besonder heiligs,+ soos die sonde-offer en soos die skuldoffer. 18 Elke man onder die seuns van Aäron sal dit eet.+ Dit is in al julle geslagte ’n permanente voorsiening vir hulle uit Jehovah se vuuroffers.+ Alles wat daaraan* raak, sal heilig word.’”

  • Levitikus 7:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “‘Dít is die wet van die skuldoffer:+ Dit is iets besonder heiligs.

  • Levitikus 7:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Elke man onder die priesters moet dit eet,+ en dit moet op ’n heilige plek geëet word. Dit is iets besonder heiligs.+

  • 1 Korintiërs 9:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet en dat dié wat gereeld by die altaar dien, ’n deel by die altaar ontvang nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel