Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.

  • 2 Konings 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+

  • Jeremia 7:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 ‘Want die volk van Juda het gedoen wat sleg is in my oë,’ sê Jehovah. ‘Hulle het hulle walglike afgode opgerig in die huis wat my naam dra, om dit onrein te maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel