Spreuke 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die oë van Jehovah is oral. Hy hou die slegtes en die goeies dop.+ Sagaria 4:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want wie het die dag van ’n klein begin* as onbelangrik beskou?+ Hulle sal bly wees en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah, wat die hele aarde deursoek.”+
10 Want wie het die dag van ’n klein begin* as onbelangrik beskou?+ Hulle sal bly wees en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah, wat die hele aarde deursoek.”+