2 Kronieke 16:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want die oë van Jehovah deursoek die hele aarde+ om dié te ondersteun* wat met hulle hele hart op hom vertrou.*+ U het onverstandig opgetree. Van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+ Psalm 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+ Jehovah se troon is in die hemel.+ Sy oë sien, sy oplettende* oë ondersoek die mense.+ Hebreërs 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+
9 Want die oë van Jehovah deursoek die hele aarde+ om dié te ondersteun* wat met hulle hele hart op hom vertrou.*+ U het onverstandig opgetree. Van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+ Jehovah se troon is in die hemel.+ Sy oë sien, sy oplettende* oë ondersoek die mense.+
13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+