Esegiël 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+
11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+