Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 8
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Esegiël in visioen na Jerusalem geneem(1-4)

      • Walglike dinge in tempel gesien (5-18)

        • Vroue huil oor Tammus (14)

        • Manne aanbid son (16)

Esegiël 8:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/2, bl. 3

    “Hele Skrif”, bl. 134

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 13

Esegiël 8:2

Voetnote

  • *

    ’n Blink metaalmengsel van goud en silwer.

Kruisverwysings

  • +Da 7:9
  • +Ese 1:4, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 13

Esegiël 8:3

Voetnote

  • *

    Of “waar die simbool van jaloesie staan wat jaloesie opwek”.

Kruisverwysings

  • +Jer 20:2; Ese 9:2
  • +De 32:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 13

Esegiël 8:4

Kruisverwysings

  • +Eks 40:34
  • +Ese 1:27, 28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 13

Esegiël 8:5

Voetnote

  • *

    Of “simbool van jaloesie”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 53-54, 56

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 27

    1988/9/15, bl. 13

    Oorlewing, bl. 93-94

Esegiël 8:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:14
  • +Jer 26:4, 6

Esegiël 8:10

Voetnote

  • *

    Die Hebreeuse uitdrukking vir “walglike afgode” is moontlik verwant aan ’n woord vir “ontlasting” en word gebruik om veragting aan te dui.

Kruisverwysings

  • +Le 11:10
  • +Eks 20:4, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 27-28

    1986/4/1, bl. 18-20

    Oorlewing, bl. 93-94

Esegiël 8:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:3, 4; 25:22; Jer 26:24
  • +Ese 16:17, 18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 54-58

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 27-28

    1986/4/1, bl. 18-20

Esegiël 8:12

Voetnote

  • *

    Of “in die binnekamers van sy vertoonstuk”.

Kruisverwysings

  • +Jes 29:15; Ese 9:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 134

    Die Wagtoring,

    1986/4/1, bl. 20

Esegiël 8:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 57-58

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 28

    1988/9/15, bl. 13-14

    Redenering, bl. 258

    Oorlewing, bl. 93-94

Esegiël 8:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:14

Esegiël 8:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 4:9
  • +De 4:19; 2Kn 17:16; Jer 8:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 57, 58-59

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 28

    Oorlewing, bl. 93-94

Esegiël 8:17

Voetnote

  • *

    Waarskynlik ’n tak wat in afgodediens gebruik is.

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:16; Jer 19:4; Ese 9:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/1/15, bl. 28

    1988/9/15, bl. 13-14

    Oorlewing, bl. 93-94

Esegiël 8:18

Voetnote

  • *

    Lett. “My oog”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ese 5:11; 7:9
  • +Jes 1:15; Mi 3:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 8:2Da 7:9
Eseg. 8:2Ese 1:4, 27
Eseg. 8:3Jer 20:2; Ese 9:2
Eseg. 8:3De 32:16
Eseg. 8:4Eks 40:34
Eseg. 8:4Ese 1:27, 28
Eseg. 8:62Kr 36:14
Eseg. 8:6Jer 26:4, 6
Eseg. 8:10Le 11:10
Eseg. 8:10Eks 20:4, 5
Eseg. 8:112Kn 22:3, 4; 25:22; Jer 26:24
Eseg. 8:11Ese 16:17, 18
Eseg. 8:12Jes 29:15; Ese 9:9
Eseg. 8:152Kr 36:14
Eseg. 8:162Kr 4:9
Eseg. 8:16De 4:19; 2Kn 17:16; Jer 8:1, 2
Eseg. 8:172Kn 21:16; Jer 19:4; Ese 9:9
Eseg. 8:18Ese 5:11; 7:9
Eseg. 8:18Jes 1:15; Mi 3:4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 8:1-18

Esegiël

8 In die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde dag van die maand, toe ek in my huis gesit het en die ouermanne van Juda voor my gesit het, het die hand van die Soewereine Heer Jehovah my geneem. 2 Terwyl ek gekyk het, het ek iemand gesien wat soos vuur gelyk het. Van sy heupe af ondertoe was daar vuur,+ en van sy heupe af boontoe was sy voorkoms helder, soos die gloed van elektrum.*+ 3 Toe het hy iets wat soos ’n hand gelyk het, na my toe uitgesteek en my aan die hare gevat, en ’n gees het my tussen die aarde en die hemel gedra en my deur middel van die visioene van God na Jerusalem geneem, na die ingang van die binneste poort+ wat noord kyk, waar ’n afgodsbeeld staan wat God se woede laat opvlam.*+ 4 En kyk! die heerlikheid van die God van Israel was daar,+ soos die verskyning wat ek in die valleivlakte gesien het.+

5 Hy het toe vir my gesê: “Mensekind, kyk asseblief na die noorde.” Toe het ek na die noorde gekyk, en die afgodsbeeld* was aan die noordekant van die altaarpoort in die ingang. 6 En hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy watter verskriklike, afskuwelike dinge die huis van Israel hier doen,+ dinge wat my ver van my heiligdom af laat weggaan?+ Maar jy sal afskuwelike dinge sien wat selfs nog erger is.”

7 Toe het hy my na die ingang van die voorhof geneem, en toe ek kyk, het ek ’n gat in die muur gesien. 8 Hy het vir my gesê: “Mensekind, breek asseblief deur die muur.” Toe het ek deur die muur gebreek, en ek het ’n ingang gesien. 9 Hy het vir my gesê: “Gaan in en sien watter slegte, afskuwelike dinge hulle hier doen.” 10 Toe het ek ingegaan en allerhande beelde van kruipende en afskuwelike diere+ gesien, en al die walglike afgode* van die huis van Israel.+ Hulle was oral op die muur gegraveer. 11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+ 12 Hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy wat die ouermanne van die huis van Israel in die donker doen, elkeen in die binnekamers waar sy afgode uitgestal is?* Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie. Jehovah het die land verlaat.’”+

13 Hy het verder vir my gesê: “Jy sal sien dat hulle afskuwelike dinge doen wat selfs nog erger is.” 14 Toe het hy my na die ingang van die poort aan die noordekant van die huis van Jehovah geneem, en daar het ek vrouens gesien wat oor die god Tammus sit en huil.

15 Hy het verder vir my gesê: “Sien jy dit, o mensekind? Jy sal afskuwelike dinge sien wat selfs nog erger is.”+ 16 Toe het hy my na die binneste voorhof van die huis van Jehovah+ geneem. Daar by die ingang van die tempel van Jehovah, tussen die portaal en die altaar, was omtrent 25 manne met hulle rûe na die tempel van Jehovah en hulle gesigte na die ooste. Hulle het voor die son neergebuig, na die ooste toe.+

17 Hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy dit? Is dit nie erg genoeg dat die huis van Juda hierdie afskuwelike dinge doen nie? Moet hulle die land ook nog vol geweld maak+ en aanhou om my aanstoot te gee? Kyk hoe hulle die tak* na my neus uitsteek. 18 Ek sal dus in woede optree. Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ En ek sal hulle nie hoor nie, al roep hulle met ’n harde stem uit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel