-
Esegiël 22:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “O stad wat bloed uitstort,+ wie se tyd kom,+ wat walglike afgode* maak om haarself onrein te maak,+ 4 die bloed wat jy uitgestort het, het jou skuldig gemaak,+ en jou walglike afgode het jou onrein gemaak.+ Jy het die einde van jou dae vinniger laat nader kom, en die einde van jou jare het gekom. Daarom sal ek van jou iets maak wat deur die nasies bespot word en deur al die lande uitgelag word.+
-