-
2 Konings 24:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Hy het die hele Jerusalem, al die amptenare,+ al die dapper vegters en al die ambagsmanne en metaalwerkers*+ in ballingskap weggeneem – hy het 10 000 in ballingskap weggeneem. Net die armste mense van die land is agtergelaat.+ 15 So het hy Jojaʹgin,+ die koning se ma, die koning se vrouens, sy hofbeamptes en die vooraanstaande manne van die land uit Jerusalem in ballingskap na Babilon geneem.+
-