Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 8:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het ek ingegaan en allerhande beelde van kruipende en afskuwelike diere+ gesien, en al die walglike afgode* van die huis van Israel.+ Hulle was oral op die muur gegraveer. 11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel