Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “As jy geld leen aan enigiemand wat arm* is onder my volk, aan iemand wat onder julle woon, mag jy nie soos ’n skuldeiser word nie. Jy mag hom nie rente vra nie.+

  • Psalm 15:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Hy leen nie sy geld teen rente uit nie,+

      en hy aanvaar nie ’n omkoopgeskenk teen die onskuldige nie.+

      Die een wat hierdie dinge doen, sal altyd standvastig wees.*+

  • Lukas 6:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En as julle leen* aan die mense van wie julle terugbetaling verwag, verdien julle om daarvoor geprys te word?+ Selfs sondaars leen aan sondaars sodat hulle net soveel kan terugkry. 35 Hou egter aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om uit te leen sonder om te hoop om iets terug te kry,+ en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees, want hy is goed vir die ondankbares en goddeloses.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel