Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:35, 36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 “‘As jou broer wat naby jou woon, arm word en homself nie kan onderhou nie, moet jy hom help,+ net soos jy ’n uitlander en ’n tydelike inwoner sou help,+ sodat hy by jou aan die lewe kan bly. 36 Moenie rente van hom eis of wins uit hom maak nie.+ Jy moet jou God vrees,+ en jou broer sal by jou aan die lewe bly.

  • Deuteronomium 15:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “As een van julle broers onder julle arm word in een van julle stede in die land wat Jehovah julle God aan julle gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+ 8 Want jy moet jou hand met vrygewigheid vir hom oopmaak+ en vir hom leen wat hy ook al nodig het of kortkom.

  • Matteus 5:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Gee aan die persoon wat iets van jou vra, en moenie wegdraai van iemand wat by jou wil leen* nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel