Numeri 14:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Nie een van julle sal in die land ingaan wat ek met ’n eed aan julle belowe het* sodat julle daarin kan woon nie,+ behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+ Psalm 95:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek het dus in my woede gesweer: “Hulle sal nie in my rus ingaan nie.”+ Psalm 106:26, 27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Daarom het hy sy hand in ’n eed opgeligen gesweer dat hy hulle in die wildernis sou laat val.+ 27 Hy sou hulle nakomelinge onder die nasies laat val,en hy sou hulle onder die lande verstrooi.+
30 Nie een van julle sal in die land ingaan wat ek met ’n eed aan julle belowe het* sodat julle daarin kan woon nie,+ behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+
26 Daarom het hy sy hand in ’n eed opgeligen gesweer dat hy hulle in die wildernis sou laat val.+ 27 Hy sou hulle nakomelinge onder die nasies laat val,en hy sou hulle onder die lande verstrooi.+