Eksodus 23:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+ Deuteronomium 27:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “‘Vervloek is die persoon wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n onskuldige persoon* dood te maak.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Jesaja 1:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jou leiers is hardkoppig en werk saam met diewe.+ Elkeen van hulle is lief vir ’n omkoopgeskenk en soek belonings.+ Hulle laat die weeskinders* nie geregtigheid kry nie,en hulle luister nie na die regsaak van die weduwee nie.+
8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+
25 “‘Vervloek is die persoon wat ’n omkoopgeskenk aanvaar om ’n onskuldige persoon* dood te maak.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
23 Jou leiers is hardkoppig en werk saam met diewe.+ Elkeen van hulle is lief vir ’n omkoopgeskenk en soek belonings.+ Hulle laat die weeskinders* nie geregtigheid kry nie,en hulle luister nie na die regsaak van die weduwee nie.+