Jeremia 7:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle het die offerhoogtes van Tofet gebou, wat in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat nooit eers in my hart opgekom het nie.’*+
31 Hulle het die offerhoogtes van Tofet gebou, wat in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat nooit eers in my hart opgekom het nie.’*+