Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 “‘Daarom kom die dae,’ sê Jehovah,

      ‘wanneer ek die alarmsein van oorlog* teen Rabba+ van die Ammoniete+ sal laat hoor.

      Sy sal ’n verlate heuwel word,

      en haar afhanklike* dorpe sal aan die brand gesteek word.

      En Israel sal dié wat hom in besit geneem het, in besit neem,’+ sê Jehovah.

  • Amos 1:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daarom sal ek die muur van Rabba aan die brand steek,+

      en die vuur sal haar versterkte torings verteer.

      Daar sal ’n oorlogskreet gehoor word op hierdie dag van oorlog,

      en op hierdie dag van stormwind sal daar ’n orkaan wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel