-
Esegiël 30:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Dít is wat Jehovah sê:
‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val,
en haar trots en sterkte sal afgebring word.’+
“‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle in die land met die swaard doodgemaak word,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. 7 ‘Hulle sal die mees verlate van al die lande gemaak word, en haar stede sal die mees verwoeste stede wees.+
-