Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 46:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Kry vir jou goed bymekaar vir ballingskap,

      o dogter wat in Egipte woon.

      Want Nof* sal iets skokkends word.

      Dit sal aan die brand gesteek word* en sal sonder ’n enkele inwoner wees.+

  • Esegiël 29:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ek sal Egipte die mees verlate land maak, en sy stede sal 40 jaar lank die mees verlate stede wees.+ Ek sal die Egiptenare onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+

  • Esegiël 32:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Mensekind, huil oor die leërmag van Egipte en laat haar afgaan na die land daar onder, sy en die dogters van magtige nasies, saam met dié wat in die graf afgaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel