20 Ja, as hulle akkurate kennis van die Here en Redder Jesus Christus verkry het en as gevolg daarvan gevlug het van die dinge van die wêreld wat ’n mens onrein maak,+ maar dan weer daarby betrokke raak en daardeur oorweldig word, het hulle laaste toestand erger geword as die eerste.+