Jesaja 25:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Op hierdie berg+ sal Jehovah van die leërmagte vir al die volke’n feesmaal voorberei met heerlike* geregte,+’n feesmaal met goeie* wyn,met heerlike geregte vol murg,met goeie, gesuiwerde wyn. Jesaja 30:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+ Jeremia 31:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+en straal oor die goedheid van* Jehovah,oor die graan en die nuwe wyn+ en die olieen oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+
6 Op hierdie berg+ sal Jehovah van die leërmagte vir al die volke’n feesmaal voorberei met heerlike* geregte,+’n feesmaal met goeie* wyn,met heerlike geregte vol murg,met goeie, gesuiwerde wyn.
23 En hy sal die reën gee vir die saad wat jy in die grond saai,+ en die grond sal baie kos oplewer en dit sal voedsaam wees.+ In daardie dag sal jou vee in uitgestrekte weivelde wei.+
12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+en straal oor die goedheid van* Jehovah,oor die graan en die nuwe wyn+ en die olieen oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+en hulle* sal nooit weer swak word nie.”+