13 En ek het ’n heilige hoor praat, en ’n ander heilige het vir die een wat praat, gevra: “Hoe lank sal die dinge in die visioen aanhou, naamlik die gereelde offerande en die oortreding wat verwoesting veroorsaak+ en die vertrapping van die heiligdom en die leërmag?”