Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 “Maar ná u sal daar ’n ander koninkryk wees,+ wat nie so belangrik soos u sal wees nie, en daarna nog ’n koninkryk, ’n derde, van koper, wat oor die hele aarde sal regeer.+

  • Daniël 8:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Terwyl ek bly kyk het, het ’n bokram+ uit die weste* gekom wat die oppervlak van die hele aarde deurkruis het sonder om aan die grond te raak. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+

  • Daniël 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “En ’n magtige koning sal opstaan en hy sal met groot mag regeer+ en doen net wat hy wil.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel