Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Wilde dier met sewe koppe kom uit die see (1-10)

      • Dier met twee horings kom uit die aarde (11-13)

      • Beeld van dier met sewe koppe (14, 15)

      • Merk en getal van wilde dier (16-18)

Openbaring 13:1

Voetnote

  • *

    D.w.s. die draak.

  • *

    Of “koninklike kopbande”.

Kruisverwysings

  • +Op 11:7; 13:18
  • +Jes 57:20; Op 21:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 73

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 8-11, 14-18

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 4

    1989/4/1, bl. 20

    1988/12/15, bl. 19

    1986/2/1, bl. 5-6

    Openbaring se klimaks, bl. 186-189

Openbaring 13:2

Kruisverwysings

  • +Op 12:9
  • +Lu 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 186-189, 227

    Die Wagtoring,

    2004/4/1, bl. 4

    1990/7/15, bl. 30

    1988/12/15, bl. 19

    1986/2/1, bl. 5-6

    Redenering, bl. 437

Openbaring 13:3

Kruisverwysings

  • +Op 13:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 190-191

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 19-20

Openbaring 13:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 191-192

Openbaring 13:5

Kruisverwysings

  • +Op 11:2, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:6

Kruisverwysings

  • +Da 7:25
  • +Op 12:12

Openbaring 13:7

Kruisverwysings

  • +Op 12:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 15

    1986/2/1, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:8

Voetnote

  • *

    Of “grondlegging van die wêreld”.

Kruisverwysings

  • +Op 3:5; 21:27
  • +Jes 53:7; Mt 27:50; Op 5:6, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    Openbaring se klimaks, bl. 192

Openbaring 13:9

Kruisverwysings

  • +Mt 11:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192-193

Openbaring 13:10

Voetnote

  • *

    Of moontlik “As iemand met die swaard doodgemaak gaan word”.

Kruisverwysings

  • +Mt 26:52
  • +Da 7:18; 1Kor 6:2; Op 20:6
  • +Mt 24:13; Heb 10:36; 12:3
  • +Op 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 192-193

Openbaring 13:11

Kruisverwysings

  • +Op 16:13; 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    1989/4/1, bl. 20

    1988/5/15, bl. 25-26

    1986/2/1, bl. 6

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

Openbaring 13:12

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

    Die Wagtoring (1986),

    1986/2/1, bl. 6

Openbaring 13:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 3

    Openbaring se klimaks, bl. 193-194

Openbaring 13:14

Kruisverwysings

  • +Op 19:20; 20:4
  • +Op 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 194-195, 240-241

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 20

    1988/6/1, bl. 25-26

    1986/2/1, bl. 6-7

Openbaring 13:15

Voetnote

  • *

    Of “gees”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 194-196, 240-241

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 19-20

Openbaring 13:16

Kruisverwysings

  • +Op 14:9, 10; 16:2; 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/9, bl. 18

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 6-7

    1997/11/1, bl. 15-16

    Openbaring se klimaks, bl. 196, 197-198

Openbaring 13:17

Kruisverwysings

  • +Op 14:11
  • +Op 15:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    1997/11/1, bl. 15-16

    Openbaring se klimaks, bl. 196, 197-198

Openbaring 13:18

Kruisverwysings

  • +Da 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

    2004/4/1, bl. 3, 4-7

    1988/12/15, bl. 19-20

    Openbaring se klimaks, bl. 196-197

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 13:1Op 11:7; 13:18
Op. 13:1Jes 57:20; Op 21:1
Op. 13:2Op 12:9
Op. 13:2Lu 4:6
Op. 13:3Op 13:14
Op. 13:5Op 11:2, 3
Op. 13:6Da 7:25
Op. 13:6Op 12:12
Op. 13:7Op 12:17
Op. 13:8Op 3:5; 21:27
Op. 13:8Jes 53:7; Mt 27:50; Op 5:6, 12
Op. 13:9Mt 11:15
Op. 13:10Mt 26:52
Op. 13:10Da 7:18; 1Kor 6:2; Op 20:6
Op. 13:10Mt 24:13; Heb 10:36; 12:3
Op. 13:10Op 2:10
Op. 13:11Op 16:13; 20:2
Op. 13:12Op 13:1
Op. 13:12Op 13:3
Op. 13:14Op 19:20; 20:4
Op. 13:14Op 13:3
Op. 13:16Op 14:9, 10; 16:2; 19:20
Op. 13:17Op 14:11
Op. 13:17Op 15:2
Op. 13:18Da 3:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 13:1-18

’n Openbaring aan Johannes

13 En hy* het op die sand van die see gaan staan.

En ek het ’n wilde dier+ uit die see sien opkom,+ met tien horings en sewe koppe, en op sy horings tien krone,* maar op sy koppe lasterlike name. 2 En die wilde dier wat ek gesien het, was soos ’n luiperd, maar sy pote was soos dié van ’n beer, en sy bek was soos ’n leeu se bek. En die draak+ het aan die dier sy krag en sy troon en groot gesag gegee.+

3 Ek het gesien, en dit het gelyk asof een van sy koppe dodelik gewond is, maar sy dodelike wond het gesond geword,+ en die hele aarde het die wilde dier bewonder en hom gevolg. 4 En hulle het die draak aanbid omdat hy die gesag aan die wilde dier gegee het, en hulle het die wilde dier aanbid met die woorde: “Wie is soos die wilde dier, en wie kan teen hom veg?” 5 Hy is ’n mond gegee wat grootpraat en lasterlike dinge sê, en hy is gesag gegee om 42 maande lank op te tree.+ 6 En hy het sy mond oopgemaak en lasterlike dinge+ teen God gesê om sy naam en sy woonplek, ja, dié wat in die hemel woon,+ te belaster. 7 En hy is toegelaat om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee. 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid. Van die begin van die mensdom* af is nie een van hulle name geskryf in die boekrol van die lewe+ van die Lam wat geslag is nie.+

9 As iemand ore het, laat hom hoor.+ 10 As iemand gevange geneem moet word, sal hy in gevangenskap gaan. As iemand met die swaard doodmaak,*+ moet hy met die swaard doodgemaak word. Hiervoor het die heiliges+ volharding+ en geloof+ nodig.

11 Toe het ek nog ’n ander wilde dier uit die aarde sien opkom, en hy het twee horings gehad soos ’n lam s’n, maar hy het soos ’n draak begin praat.+ 12 Hy oefen al die gesag van die eerste wilde dier uit,+ en hy doen dit voor sy oë. En hy dwing die aarde en sy inwoners om die eerste wilde dier te aanbid, wie se dodelike wond gesond geword het.+ 13 En hy doen groot tekens en laat selfs vuur uit die hemel na die aarde neerkom voor die oë van mense.

14 Hy mislei dié wat op die aarde woon weens die tekens wat hy toegelaat is om voor die oë van die wilde dier te doen, terwyl hy vir dié wat op die aarde woon, sê om ’n beeld te maak+ vir die wilde dier wat die swaardwond gehad het en tog weer lewend geword het.+ 15 En hy is toegelaat om asem* aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat en veroorsaak dat almal doodgemaak word wat weier om die beeld van die wilde dier te aanbid.

16 Hy dwing almal – klein en groot, ryk en arm, vry mense en slawe – om op hulle regterhand of op hulle voorkoppe gemerk te word,+ 17 sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe iemand wat die merk het, die naam+ van die wilde dier of die getal van sy naam.+ 18 Hiervoor is wysheid nodig: Laat die een wat insig het, die getal van die wilde dier uitwerk, want dit is ’n mens se getal, en sy getal is 666.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel