Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Terwyl ek na die horings gekyk het, het ’n ander horing, ’n kleintjie,+ tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En hierdie horing het oë soos die oë van ’n mens gehad, en hy het ’n mond gehad wat spog.+

  • Daniël 7:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hy sal teen die Allerhoogste praat,+ en hy sal aanhou om die heiliges van die Allerhoogste te vervolg. Hy sal daarop uit wees om tye en wet te verander, en hulle sal vir ’n tyd, tye en ’n halwe tyd* in sy hand gegee word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel