-
Daniël 7:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak.
11 “Ek het aangehou om te kyk omdat ek gehoor het hoe die horing bly spog.+ Ek het gekyk totdat die dier doodgemaak is en sy liggaam in die brandende vuur gegooi en vernietig is.
-