Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 totdat die Oue van Dae+ gekom het en ten gunste van die heiliges van die Allerhoogste+ geoordeel het en die vasgestelde tyd aangebreek het vir die heiliges om die koninkryk in besit te neem.+

  • Matteus 19:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal julle wat my gevolg het, op 12 trone sit en die 12 stamme van Israel oordeel.+

  • Lukas 22:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 En ek maak ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond met my gemaak het, vir ’n koninkryk,+

  • Openbaring 20:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het trone gesien, en dié wat daarop gesit het, het gesag ontvang om te oordeel. Ja, ek het die siele* gesien van dié wat doodgemaak is* omdat hulle oor Jesus getuig het en oor God gepraat het, en van dié wat nie die wilde dier of sy beeld aanbid het nie en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en 1 000 jaar lank saam met die Christus as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel